wêreldtoer [boodskap #142458] |
Thu, 06 July 2023 18:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wêreldtoer
Afbreking: wê•reld•toer
Samestelling: wêreld + toer
Selfstandige naamwoord: wêreldtoer
Meervoud: wêreldtoere
Betekenis:
• 'n Georganiseerde reis waartydens sportlui, musikante, ens. verskillende lande besoek om te doen wat hulle doen.
Gebruik:
• Die sanger moes sy wêreldtoer weens siekte afgestel.
Vertaling:
Engels: world tour
Nederlands: wereldtournee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|