Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêreldnuus
wêreldnuus [boodskap #142457] Do., 06 Julie 2023 18:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24935
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreldnuus
Afbreking: wê•reld•nuus
Samestelling: wêreld + nuus


Selfstandige naamwoord: wêreldnuus
Meervoud:

Betekenis:
• Nuus oor gebeure van regoor die wêreld. Internasionale nuus.

Gebruik:
• Die oorlog in die Oekraïne domineer tans die wêreldnuus.

Vertaling:
Engels: world news, global news, international news
Nederlands: wereldnieuws

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skooldag
Volgende onderwerp: wêreldtoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 23 18:54:38 UTC 2026