skooldag [boodskap #142456] |
Do, 06 Julie 2023 17:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skooldag
Afbreking: skool•dag
Samestelling: skool + dag
Selfstandige naamwoord: skooldag
Meervoud: skooldae
Verkleinwoord: skooldaggie
Meervoud van verkleining: skooldaggies
Betekenis:
• 'n Dag van die week waarop kinders na die skool toe gaan.
• Die deel van 'n dag waartydens kinders klas loop.
Gebruik:
• Maandag tot Donderdag is skooldae, want Vrydag is 'n vakansiedag.
• Die skooldag begin stiptelik om 8:00 en eindig om 14:00.
Vertaling:
Engels: school day
Nederlands: schooldag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|