uitreik [boodskap #142454] |
Thu, 06 July 2023 13:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitreik
Afbreking: uit•reik
Samestelling: uit + reik
Werkwoord: reik uit, uitreik
Verlede tyd: het uitgereik
Betekenis:
• Om iets amptelik te oorhandig.
• Om kontak te maak om te help.
Gebruik:
• Die amptenaar reik 'n sertifikaat uit.
• Sy het na die armes uitgereik.
Sinoniem:
• oorhandig
• toestaan
• uitvaardig
• verleen
Afgelei:
• uitreikaksie
• uitreikbaar
• uitreiker
• uitreiking
• uitreikprogram
Vertaling:
Engels: to hand out, issue, present
Nederlands: uitreiken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|