teruggaan [boodskap #142453] |
Thu, 06 July 2023 12:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teruggaan
Afbreking: terug•gaan
Samestelling: terug + gaan
Werkwoord: gaan terug, teruggaan
Verlede tyd: het teruggegaan
Teenwoordige deelwoord: teruggaande
Betekenis:
• Om in die teengestelde rigting na die plek van vertrek te gaan.
Gebruik:
• Sy gaan terug tuis toe.
Sinoniem:
• omdraai
• terugkeer
• wyk
Vertaling:
Engels: to go back, return
Nederlands: teruggaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|