Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waakeenheid
waakeenheid [boodskap #142452] Wo, 05 Julie 2023 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waakeenheid
Afbreking: waak•een•heid
Samestelling: waak + eenheid


Selfstandige naamwoord: waakeenheid
Meervoud: waakeenhede

Betekenis:
• Afdeling van 'n hospitaal waar intensiewe mediese sorg gebied word.

Gebruik:
• Die pasiënt is na die waakeenheid verskuif.

Sinoniem:
• hoësorg
• intensief

Vertaling:
Engels: intensive care unit
Nederlands: intensivecareafdeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanwys
Volgende onderwerp: teruggaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:27:40 MGT 2024