Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanwys
aanwys [boodskap #142451] Wed, 05 July 2023 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanwys
Afbreking: aan•wys
Samestelling: aan + wys


Werkwoord: wys aan, aanwys
Verlede tyd: het aangewys

Betekenis:
• Om met 'n vinger, stok, ens. na iets te wys om die aandag daarop te vestig.
• Om in 'n posisie aan te stel.

Gebruik:
• 'n Kompas wys rigting aan.
• Hy is as die segspersoon aangewys.

Sinoniem:
• aandui
• aantoon
• aanstel
• benoem
• kies

Afgelei:
• aanwysend
• aanwysing
• aanwysstok
• aanwysstuk
• aanwysbaar
• aanwyser

Vertaling:
Engels: to point out, indicate; to allocate, assign
Nederlands: aanwijzen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naslaan
Volgende onderwerp: waakeenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:50:17 UTC 2024