naslaan [boodskap #142450] |
Wed, 05 July 2023 19:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naslaan
Afbreking: na•slaan
Samestelling: na + slaan
Werkwoord: slaan na, naslaan
Verlede tyd: het nageslaan
Betekenis:
• Om inligting (blaaiend) op te soek.
Gebruik:
• Jy kan die woord in 'n woordeboek naslaan.
Sinoniem:
• nalees
• navors
• opkyk
• oplees
• opsoek
Hiponiem:
• snelnaslaan
Afgelei:
• naslaanafdeling
• naslaanbiblioteek
• naslaanbibliotekaris
• naslaanboek
• naslaanbron
• Naslaanbybel
• naslaandiens
• naslaandoeleindes
• naslaanhulpmiddel
• naslaankamer
• naslaanlêer
• naslaansoektog
• naslaantoonbank
• naslaanwerk
• naslaanwerker
Vertaling:
Engels: to look up, consult, reference
Nederlands: naslaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|