inhoudsopgawe [boodskap #142449] |
Wo, 05 Julie 2023 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inhoudsopgawe
Afbreking: in•houds•op•ga•we
Samestelling: inhoud + -s- + opgawe
Selfstandige naamwoord: inhoudsopgawe
Meervoud: inhoudsopgawes
Betekenis:
• 'n Lys van die hoofstukke in 'n boek met bladsynommers waar dié hoofstukke begin.
Gebruik:
• Die inhoudsopgawe is altyd voor in 'n boek, gee 'n oorsig van die inhoud en help in inligting vinnig na te slaan.
Vertaling:
Engels: table of contents
Nederlands: inhoudsopgave
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|