presidensieel [boodskap #142448] |
Wo, 05 Julie 2023 18:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
presidensieel
Afbreking: pre•si•den•si•eel
Byvoeglike naamwoord: presidensieel
Attributief: presidensiële
Betekenis:
• Wat betrekking het op die president.
Gebruik:
• Die politieke gevangene is op parool vrygelaat en is later presidensieel vrygespreek.
Afgelei:
• semipresidensieel
Vertaling:
Engels: presidential
Nederlands: presidentieel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|