Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeldig
ongeldig [boodskap #142447] Wed, 05 July 2023 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeldig
Afbreking: on•gel•dig
Samestelling: on- + geldig


Byvoeglike naamwoord: ongeldig
Vergrotende trap: ongeldiger
Oortreffende trap: ongeldigste
Attributief: ongeldige
Partitief: ongeldigs

Betekenis:
• Wat nie geldig of van krag is nie.

Gebruik:
• 'n Kontrak wat nie onderteken is nie is ongeldig.

Sinoniem:
• buitemagtig
• gekanselleer
• nietig

Antoniem:
• geldig

Afgelei:
• ongeldigheid
• ongeldigverklaring

Vertaling:
Engels: not valid, invalid, void
Nederlands: ongeldig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongrondwetlik
Volgende onderwerp: presidensieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:27:06 UTC 2024