Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongrondwetlik
ongrondwetlik [boodskap #142446] Wed, 05 July 2023 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongrondwetlik
Afbreking: on•grond•wet•lik
Samestelling: on- + grondwetlik


Byvoeglike naamwoord: ongrondwetlik
Vergrotende trap: ongrondwetliker
Oortreffende trap: ongrondwetlikste
Attributief: ongrondwetlike
Partitief: ongrondwetliks

Betekenis:
• Wat in stryd met die grondwet/ konstitusie is.

Gebruik:
• Die hooggeregshof het die omstrede wet ongrondwetlik en ongeldig verklaar.

Sinoniem:
• onkonstitusioneel
• onwettig

Antoniem:
• grondwetlik

Vertaling:
Engels: unconstitutional
Nederlands: ongrondwettelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kokaïne
Volgende onderwerp: ongeldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 17:53:47 UTC 2024