Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kokaïen
kokaïen [boodskap #142444] Wo, 05 Julie 2023 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kokaïen
Kokaïen
kokaïen
Afbreking: ko•ka•ïen


Selfstandige naamwoord: kokaïen
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Pynstillende verdowingsmiddel wat van die blare van die kokaboom berei word.

Gebruik:
Kokaïen het mediese gebruike, maar word al te dikwels as dwelmmiddel gesnuif, gerook of ingespuit.

Wisselvorm:
• kokaïne

Sinoniem:
• bensoïelmetielekgonien

Hiperoniem:
• alkaloïed
• pynstiller
• verdowingsmiddel

Vertaling:
Engels: cocaine
Nederlands: cocaïne

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: behulp
Volgende onderwerp: kokaïne
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 18:10:18 MGT 2024