behulp [boodskap #142443] |
Wed, 05 July 2023 14:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20926 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behulp
Afbreking: be•hulp
Samestelling: be- + hulp
Selfstandige naamwoord: behulp
Meervoud: –
Betekenis:
• In die vaste uitdrukking: met behulp van (met die bystand/steun van).
Gebruik:
• Die man kan slegs met behulp van gebaretaal kommunikeer.
Sinoniem:
• bystand
• help
• onderskraging
• ondersteuning
• onderstutting
• steun
Afgelei:
• behulpsaam
Vertaling:
Engels: with the help of, by means of, with the aid of
Nederlands: behulp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|