bybring [boodskap #142442] |
Wed, 05 July 2023 14:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bybring
Afbreking: by•bring
Samestelling: by + bring
Werkwoord: bring by, bybring
Verlede tyd: het bygebring
Betekenis:
• Om iemand by sy bewussyn te bring.
• Om iets te kan bekostig of te kan behartig.
• Om bymekaar te sit; by iets anders te plaas.
Gebruik:
• Die lewensredders het hom te vergeefs probeer bybring.
• Ek kan nie die skoolgelde die maand bybring nie.
• Hulpmiddele kan bygebring word om die leerstof meer interessant te maak.
Vertaling:
Engels: to revive, resuscitate, reanimate; to pay, afford; to add, contribute
Nederlands: bijbrengen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|