Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sig
sig [boodskap #142440] Wed, 05 July 2023 12:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sig
Afbreking: sig


Selfstandige naamwoord: sig
Meervoud:

Betekenis:
• Die vermoë om te sien; visuele waarneming met die oë.
• Tydelik leen vir besigtiging en goedkeuring; ter insae

Gebruik:
• Hy het 'n bril gekry nadat sy sig begin verswak het.
• Sy het die klere op sig geneem.

Sinoniem:
• gesig
• visie
• gesigsveld
• gesigsvermoë

Afgelei:
• sigafstand
• sigbaar
• sigwoord
• sigwaarde
• uitsig

Vertaling:
Engels: vision, sight, view
Nederlands: zicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vandaar
Volgende onderwerp: opmerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:50:14 UTC 2024