vandaar [boodskap #142439] |
Wed, 05 July 2023 12:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vandaar
Afbreking: van•daar
Samestelling: van + daar
Bywoord: vandaar
Betekenis:
• Vanaf die genoemde plek.
• Om die rede.
Gebruik:
• Sy ry met 'n rein na Pretoria en neem vandaar 'n huurmotor.
• Frankium is in 1939 deur Marguerite Perey in Frankryk ontdek, vandaar die naam.
Sinoniem:
• daarom
• derhalwe
• dus
• gevolglik
• hiervandaan
Vertaling:
Engels: from there; as a result, consequently
Nederlands: vandaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|