noodhulp [boodskap #142438] |
Wed, 05 July 2023 12:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
noodhulp
Afbreking: nood•hulp
Samestelling: nood + hulp
Selfstandige naamwoord: noodhulp
Meervoud: –
Betekenis:
• Tydelike hulp vir mense in nood. Mediese behandeling tydens 'n noodgeval of ongeluk totdat professionele medici kan oorvat.
Gebruik:
• 'n Onderwyser se vinnige optrede en kennis van noodhulp het waarskynlik die lewe van 'n 9-jarige seun gered nadat hy byna in 'n swembad verdrink het.
Sinoniem:
• eerstehulp
• reddingswerk
Afgelei:
• noodhulpbeampte
• noodhulphandleiding
• noodhulpkassie
• noodhulpkissie
• noodhulplamp
• noodhulpliga
• noodhulptoerusting
• noodhulpverlening
Vertaling:
Engels: emergency aid, first aid
Nederlands: noodhulp
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|