Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pessimisme
pessimisme [boodskap #142433] Tue, 04 July 2023 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pessimisme
Afbreking: pes•si•mis•me


Selfstandige naamwoord: pessimisme
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van pessimisties wees. 'n Negatiewe ingesteldheid; geneigdheid om die slegte raak te sien en die ergste te verwag.

Gebruik:
• Optimisme inspireer, terwyl pessimisme 'n mens in 'n diep put van negatiwiteit kan dompel.

Sinoniem:
• swartgalligheid

Antoniem:
• optimisme

Vertaling:
Engels: pessimism
Nederlands: pessimisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optimisme
Volgende onderwerp: ontstellend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:17:21 UTC 2024