Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » optimisme
optimisme [boodskap #142432] Tue, 04 July 2023 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
optimisme
Afbreking: op•ti•mis•me


Selfstandige naamwoord: optimisme
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van optimisties wees. 'n Positiewe ingesteldheid; geneigdheid om die goeie raak te sien.

Gebruik:
• Die lewe kan maar moeilik wees as ons dit nie met optimisme benader nie.

Antoniem:
• pessimisme

Vertaling:
Engels: optimism
Nederlands: optimisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bots
Volgende onderwerp: pessimisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 17:58:15 UTC 2024