skrumskakel [boodskap #142430] |
Tue, 04 July 2023 18:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skrumskakel
Afbreking: skrum•ska•kel
Samestelling: skrum + skakel
Selfstandige naamwoord: skrumskakel
Meervoud: skrumskakels
Verkleinwoord: skrumskakeltjie
Meervoud van verkleining: skrumskakeltjies
Betekenis:
• 'n Rugbyspeler (no. 9 op die veld) wat as skakel tussen die voor- en die agterspelers dien.
Gebruik:
• Tydens algemene spel ontvang die skrumskakel die bal van die voorspelers en gee dit na die agterspelers aan.
Vertaling:
Engels: scrum-half
Nederlands: scrum-koppeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|