Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sweeftuig
sweeftuig [boodskap #142429] Tue, 04 July 2023 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sweeftuig.
'n Sweeftuig.
sweeftuig
Afbreking: sweef•tuig
Samestelling: sweef + tuig


Selfstandige naamwoord: sweeftuig
Meervoud: sweeftuie
Verkleinwoord: sweeftuigie
Meervoud van verkleining: sweeftuigies

Betekenis:
• 'n Soort vliegtuig sonder 'n enjin wat deur die lug kan sweef.

Gebruik:
• 'n Sweeftuig kan ure lank vlieg as daar genoeg lugstrome is om dit in die lug te hou.

Sinoniem:
• seilvliegtuig
• sweefvliegtuig
• swewer

Afgelei:
• hangsweeftuig

Verwant:
• sweefvlug

Vertaling:
Engels: glider, sailplane
Nederlands: zweefvliegtuig, glijder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodry
Volgende onderwerp: skrumskakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 17:54:38 UTC 2024