Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodry
doodry [boodskap #142428] Tue, 04 July 2023 17:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodry
Afbreking: dood•ry
Samestelling: dood + ry


Werkwoord: ry dood, doodry
Verlede tyd: het doodgery

Betekenis:
• Om iets of iemand met 'n voertuig dood te maak.

Gebruik:
• Iemand het my hondjie doodgery.

Verwant:
• omry
• raakry

Vertaling:
Engels: to run over and kill
Nederlands: doodrijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterbeperking
Volgende onderwerp: sweeftuig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:20:22 UTC 2024