Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterbeperking
waterbeperking [boodskap #142423] Mon, 03 July 2023 20:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterbeperking
Afbreking: wa•ter•be•per•king
Samestelling: water + beperking


Selfstandige naamwoord: waterbeperking
Meervoud: waterbeperkinge, waterbeperkings

Betekenis:
• Die rantsoenering van water. 'n Perk op die hoeveelheid water wat gebruik mag word.

Gebruik:
• Vanweë die waterkekort was die munisipaliteit verplig om 'n waterbeperking in te stel.

Vertaling:
Engels: water restriction
Nederlands: waterbeperking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierop
Volgende onderwerp: doodry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:17:24 UTC 2024