Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierop
hierop [boodskap #142422] Mon, 03 July 2023 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierop
Afbreking: hier•op
Samestelling: hier + op


Bywoord: hierop

Betekenis:
• Op dit wat genoem is.

Gebruik:
• Jy hoef nie hierop te antwoord nie.
• Hy kyk na die muntstuk en vra: "Wie se kop is hierop?"

Verwant:
• daarop

Afgelei:
• hieropvolgend

Vertaling:
Engels: upon this, after this, hereupon
Nederlands: hierop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hierdeur
Volgende onderwerp: waterbeperking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:47:55 UTC 2024