Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monargie
monargie [boodskap #142420] Mon, 03 July 2023 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
monargie
Afbreking: mo•nar•gie
Samestelling: monarg + -ie


Selfstandige naamwoord: monargie
Meervoud: monargieë

Betekenis:
• 'n Regeringsvorm waar een persoon lewenslank die staatshoof is en waar die posisie van die een geslag na die volgende oorgeërf word.

Gebruik:
• In 'n grondwetlike monargie word die rol van die monarg deur die grondwet gereël, wat meestal bepaal dat die hoogste mag by die parlement lê.

Sinoniem:
• koninkryk

Afgelei:
• monargies

Vertaling:
Engels: monarchy
Nederlands: monarchie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergiftiging
Volgende onderwerp: hierdeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 18:18:26 UTC 2024