vrylating [boodskap #142416] |
Ma, 03 Julie 2023 15:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrylating
Afbreking: vry•la•ting
Samestelling: vrylaat + -ing
Selfstandige naamwoord: vrylating
Meervoud: vrylatings, vrylatinge
Betekenis:
• Die handeling van vrylaat.
Gebruik:
• Die volk skree vir die vrylating van Barabbas, maar stel nie belang in Jesus se vrylating nie.
Sinoniem:
• bevryding
• loslating
• vrymaking
• vrystelling
Antoniem:
• inhegtenisneming
• ontsnapping
Vertaling:
Engels: release
Nederlands: vrijlating
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|