raakry [boodskap #142415] |
Ma, 03 Julie 2023 14:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raakry
Afbreking: raak•ry
Samestelling: raak + ry
Werkwoord: ry raak, raakry
Verlede tyd: het raakgery
Betekenis:
• Om iets of iemand met 'n voertuig te tref.
Gebruik:
• Moenie die boom raakry nie.
Sinoniem:
• bots
• tref
Verwant:
• doodry
• omry
Vertaling:
Engels: to hit, bump into
Nederlands: treffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|