Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nagaan
nagaan [boodskap #142414] Ma, 03 Julie 2023 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nagaan
Afbreking: na•gaan
Samestelling: na + gaan


Werkwoord: gaan na, nagaan
Verlede tyd: het nagegaan

Betekenis:
• Om na die tyd te kyk of iets reg is.

Gebruik:
• Maak die motor vol en gaan asseblief die bande na.

Sinoniem:
• inspekteer
• kontroleer
• ondersoek

Vertaling:
Engels: to check, verify
Nederlands: nagaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelukskoot
Volgende onderwerp: raakry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 23:44:19 MGT 2024