gelukskoot [boodskap #142412] |
So, 02 Julie 2023 11:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelukskoot
Afbreking: ge•luk•skoot
Samestelling: geluk + skoot
Selfstandige naamwoord: gelukskoot
Meervoud: gelukskote
Verkleinwoord: gelukskootjie
Meervoud van verkleining: gelukskootjies
Betekenis:
• 'n Skoot wat per ongeluk die teiken tref, meestal figuurlik, 'n gebeurtenis wat toevallig goed uitdraai.
Gebruik:
• As jy 'n bok oor die afstand raakskiet, sal dit bloot 'n gelukskoot wees.
Sinoniem:
• gelukkie
• gelukslag
• kolskoot
• meevaller
• vloekskoot
Vertaling:
Engels: lucky shot; stroke of luck, fluke
Nederlands: gelukstreffer, toevalstreffer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|