Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolvakansie
skoolvakansie [boodskap #142410] So, 02 Julie 2023 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolvakansie
Afbreking: skool•va•kan•sie
Samestelling: skool + vakansie


Selfstandige naamwoord: skoolvakansie
Meervoud: skoolvakansies
Verkleinwoord: skoolvakansietjie
Meervoud van verkleining: skoolvakansietjies

Betekenis:
• Periode wat die skool gesluit is en geen lesse aangebied word nie.

Gebruik:
• Ons gaan oor die skoolvakansie op die plaas kuier.

Vertaling:
Engels: school holiday
Nederlands: schoolvakantie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: velkleur
Volgende onderwerp: allermins
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:05:30 MGT 2024