Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodskiet
doodskiet [boodskap #142404] Sa, 01 Julie 2023 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodskiet
Afbreking: dood•skiet
Samestelling: dood + skiet


Werkwoord: skiet dood, doodskiet
Verlede tyd: het doodgeskiet

Betekenis:
• Om met 'n vuurwapen dood te maak.

Gebruik:
• Die jagter skiet die leeu dood.

Sinoniem:
• fusilleer
• neerskiet
• platskiet
• plattrek
• teregstel

Vertaling:
Engels: to shoot dead
Nederlands: doodschieten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nuusdiens
Volgende onderwerp: huurmotor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 00:05:05 MGT 2024