Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nuusdiens
nuusdiens [boodskap #142403] Sa, 01 Julie 2023 17:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nuusdiens
Afbreking: nuus•diens
Samestelling: nuus + diens


Selfstandige naamwoord: nuusdiens
Meervoud: nuusdienste

Betekenis:
• 'n Organisasie wat nuus versamel en aan ander beskikbaar stel.

Gebruik:
• Die nuusdiens AFP het berig dat daar weer onluste in Frankryk se strate uitgebreek het.

Sinoniem:
• nuusagentskap

Vertaling:
Engels: news service
Nederlands: nieuwsdienst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wegry
Volgende onderwerp: doodskiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 23:55:07 MGT 2024