wegry [boodskap #142402] |
Sa, 01 Julie 2023 17:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegry
Afbreking: weg•ry
Samestelling: weg + ry
Werkwoord: ry weg, wegry
Verlede tyd: het weggery
Betekenis:
• Om met 'n voertuig weg van 'n plek af te beweeg.
Gebruik:
• Hy het in sy motor geklim, gewaai en weggery.
Sinoniem:
• vertrek
Antoniem:
• terugry
Vertaling:
Engels: to drive away, ride off
Nederlands: wegrijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|