Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insake
insake [boodskap #142401] Sa, 01 Julie 2023 17:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insake
Afbreking: in•sake
Samestelling: in + sake


Voorsetsel: insake

Betekenis:
• In verband met; met betrekking tot; ten opsigte van.

Gebruik:
• Wetgewing insake die onteiening van eiendom sonder vergoeding word in die parlement gedebatteer.

Sinoniem:
• aangaande
• betreffende
• omtrent
• rakende

Afkorting:
• is.

Vertaling:
Engels: in the matter of, concerning
Nederlands: inzake

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: megafoon
Volgende onderwerp: wegry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 17:56:27 MGT 2024