| megafoon [boodskap #142400] |
Sa., 01 Julie 2023 15:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24199 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Persoon wat 'n megafoon gebruik.
megafoon
Afbreking: me•ga•foon
Samestelling: mega- + foon
Selfstandige naamwoord: megafoon
Meervoud: megafoone, megafoons
Verkleinwoord: megafoontjie
Meervoud van verkleining: megafoontjie
Betekenis:
• 'n Tregtervormige toestel om die menslike stem te versterk.
Gebruik:
• Die meneer kondig die volgende velditem oor die megafoon af.
Sinoniem:
• spreekhoring
• spreektrompet
Vertaling:
Engels: megaphone
Nederlands: megafoon
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|