persepsie [boodskap #142399] |
Sa, 01 Julie 2023 11:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
persepsie
Afbreking: per•sep•sie
Selfstandige naamwoord: persepsie
Meervoud: persepsies
Betekenis:
• Waarneming deur die sintuie. Hoe iets gesien, ervaar en beoordeel word.
Gebruik:
• Inligting word dikwels selektief aangebied om 'n bepaalde persepsie te skep.
Sinoniem:
• belewing
• beskouing
• gewaarwording
• observasie
• sensasie
• siening
• vertolking
• waarneming
Vertaling:
Engels: perception
Nederlands: perceptie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|