doodeenvoudig [boodskap #142398] |
Sa, 01 Julie 2023 10:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodeenvoudig
Afbreking: dood•een•vou•dig
Samestelling: dood + eenvoudig
Byvoeglike naamwoord: doodeenvoudig
Vergrotende trap: doodeenvoudiger
Oortreffende trap: doodeenvoudigste
Attributief: doodeenvoudige
Partitief: doodeenvoudigs
Betekenis:
• Wat baie maklik is; uiters eenvoudig.
• Gewoonweg.
Gebruik:
• Wat vir 'n genie doodeenvoudig is, mag vir 'n gewone sterweling onbegryplik wees.
• Ek is doodeenvoudig te moeg om nou te gaan bad.
Sinoniem:
• maklik
• simpel
Vertaling:
Engels: quite simple
Nederlands: doodeenvoudig
Nota:
• Intensiewe vorm van eenvoudig.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|