tekortskiet [boodskap #142397] |
Sa, 01 Julie 2023 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tekortskiet
Afbreking: te•kort•skiet
Samestelling: tekort + skiet
Werkwoord: skiet tekort, tekortskiet
Verlede tyd: het tekortgeskiet
Betekenis:
• Om nie na verwagting te presteer nie; in gebreke bly.
Gebruik:
• Daar waar die staat tekortskiet sal ons self inspring en doen wat nodig is.
Sinoniem:
• kortkom
• ontbreek
Vertaling:
Engels: to fall short
Nederlands: tekortschieten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|