agterstand [boodskap #142396] |
Sa, 01 Julie 2023 10:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agterstand
Afbreking: ag•ter•stand
Samestelling: agter + stand
Selfstandige naamwoord: agterstand
Meervoud: agterstande
Verkleinwoord: agterstandjie
Meervoud van verkleining: agterstandjies
Betekenis:
• Dit waarmee 'n mens agter geraak het. Die verskil tussen die huidige en die gewenste toestand.
Gebruik:
• Hoe gaan ons ooit hierdie agterstand inhaal?
Sinoniem:
• agterstalligheid
• gaping
• leemte
• tekortkoming
Antoniem:
• voorsprong
Afgelei:
• leeragterstand
• mededingsagterstand
Vertaling:
Engels: state of being behind, backlog
Nederlands: achterstand
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|