dissiplinêr [boodskap #142395] |
Sa, 01 Julie 2023 10:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dissiplinêr
Afbreking: dis•si•pli•nêr
Byvoeglike naamwoord: dissiplinêr
Attributief: dissiplinêre
Betekenis:
• Wat die dissipline betref.
Gebruik:
• 'n Dissiplinêre verhoor is teen die nalatige werker aanhangig gemaak.
Sinoniem:
• tugregtelik
Vertaling:
Engels: disciplinary
Nederlands: disciplinair
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|