motorongeluk [boodskap #142386] |
Vr, 30 Junie 2023 19:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorongeluk
Afbreking: mo•tor•on•ge•luk
Samestelling: motor + ongeluk
Selfstandige naamwoord: motorongeluk
Meervoud: motorongelukke
Verkleinwoord: motorongelukkie
Meervoud van verkleining: motorongelukkies
Betekenis:
• 'n Verkeersongeluk waarin ten minste een motorvoertuie betrokke is.
Gebruik:
• Die motorongeluk het die lewens van die passasiers geëis, terwyl die bestuurder self dit oorleef het.
Sinoniem:
• botsing
• motorbotsing
Afgelei:
• vragmotorongeluk
Vertaling:
Engels: car accident
Nederlands: auto-ongeluk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|