uitlaatgas [boodskap #142382] |
Vr, 30 Junie 2023 17:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitlaatgas
Afbreking: uit•laat•gas
Samestelling: uitlaat + gas
Selfstandige naamwoord: uitlaatgas
Meervoud: uitlaatgasse
Betekenis:
• Die gas en ander dampe wat deur 'n uitlaat (soos die van 'n motor) vrygestel word.
Gebruik:
• Die uitlaatgasse van motorvoertuie is 'n groot bron van lugbesoedeling.
Afgelei:
• uitlaatgasontleding
Vertaling:
Engels: exhaust gas
Nederlands: uitlaatgas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|