saamdra [boodskap #142381] |
Vr, 30 Junie 2023 15:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamdra
Afbreking: saam•dra
Samestelling: saam + dra
Werkwoord: dra saam, saamdra
Verlede tyd: het saamgedra
Betekenis:
• Om iets saam met jou te neem.
Gebruik:
• Sy dra 'n ekstra sakdoek saam.
Sinoniem:
• meedra
• meeneem
• ronddra
• saamneem
• saamsleep
• saamvat
Afgelei:
• saamdraery
Vertaling:
Engels: to carry along
Nederlands: meedragen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|