Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draaglik
draaglik [boodskap #142380] Vr, 30 Junie 2023 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
draaglik
Afbreking: draag•lik


Byvoeglike naamwoord: draaglik
Vergrotende trap: draagliker
Oortreffende trap: draaglikste
Attributief: draaglike
Partitief: draagliks

Betekenis:
• Wat verdra en verduur kan word. Onplesierig, maar ook nie heeltemal onleefbaar nie.

Gebruik:
• Dit pyn is erg, maar draaglik.

Sinoniem:
• duldbaar
• houbaar
• leefbaar
• uitstaanbaar
• verdraaglik

Antoniem:
• ondraaglik

Afgelei:
• draaglikheid

Vertaling:
Engels: bearable, tolerable, sufferable
Nederlands: dragelijk, draaglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gassilinder
Volgende onderwerp: saamdra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 23:21:08 MGT 2024