proefneming [boodskap #142378] |
Vr, 30 Junie 2023 09:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proefneming
Afbreking: proef•ne•ming
Samestelling: proef + neem + -ing
Selfstandige naamwoord: proefneming
Meervoud: proefnemings
Verkleinwoord: proefneminkie
Meervoud van verkleining: proefneminkies
Betekenis:
• 'n Eksperiment wat uitgevoer word om te bepaal hoe iets werk.
Gebruik:
• Die proefneming is op muise van 20 maande gedoen, wat met 60 mensejare ooreenstem.
Sinoniem:
• eksperiment
• ondersoek
• probeerslag
• proef
• proeflopie
• toets
• toetsing
• waarneming
Afgelei:
• steekproefneming
Vertaling:
Engels: experiment, proef
Nederlands: proefneming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|