spesialis [boodskap #142374] |
Vr, 30 Junie 2023 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spesialis
Afbreking: spe•sia•lis
Selfstandige naamwoord: spesialis
Meervoud: spesialiste
Verkleinwoord: spesialissie
Meervoud van verkleining: spesialissies
Betekenis:
• Persoon wat in iets spesialiseer; baie kennis oor 'n bepaalde onderwerp het.
Gebruik:
• Die dokter het die man na 'n spesialis verwys.
Sinoniem:
• deskundige
• kenner
• vakkundige
• vakman
• tersakekundige
Hiponiem:
• breinspesialis
• hartspesialis
• huidspesialis
• kinderspesialis
• skoonheidspesialis
• taalspesialis
• vakspesialis
Afgelei:
• spesialisgebiede
• spesialisasiesituasie
• spesialisasiekursusse
• spesialisasierigting
• spesialiseringsrigting
• spesialiserings
• spesialisasierigtings
• spesialiseringsrigtings
• spesialiseringskursus
Vertaling:
Engels: specialist, expert
Nederlands: specialist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|