brandwond [boodskap #142372] |
Vr, 30 Junie 2023 08:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brandwond
Afbreking: brand•wond
Samestelling: brand + wond
Selfstandige naamwoord: brandwond
Meervoud: brandwonde
Verkleinwoord: brandwondjie
Meervoud van verkleining: brandwondjies
Betekenis:
• 'n Besering wat deur vuur of hitte veroorsaak is.
Gebruik:
• Die man is in geïnduseerde koma geplaas nadat hy derdegraadse brandwonde oor meer as 70% van sy liggaam opgedoen het.
Sinoniem:
• brandplek
Vertaling:
Engels: burn
Nederlands: brandwond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|