strafbaar [boodskap #142371] |
Vr, 30 Junie 2023 08:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strafbaar
Afbreking: straf•baar
Samestelling: straf + -baar
Byvoeglike naamwoord: strafbaar
Attributief: strafbare
Partitief: strafbaars
Betekenis:
• Waaroor iemand gestraf kan word.
Gebruik:
• Wie gesteelde goed in ontvangs neem, is net so strafbaar soos die dief.
Sinoniem:
• onwettig
• skuldig
• strafwaardig
• toerekeningsvatbaar
• verantwoordbaar
• verantwoordelik
• vervolgbaar
Antoniem:
• onbestrafbaar
Afgelei:
• strafbaarheid
Vertaling:
Engels: punishable
Nederlands: strafbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|