uitgebreid [boodskap #142367] |
Do, 29 Junie 2023 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitgebreid
Afbreking: uit•ge•breid
Samestelling: uitgebrei + -d
Byvoeglike naamwoord: uitgebrei, uitgebreid
Vergrotende trap: uitgebreider
Oortreffende trap: uitgebreidste
Attributief: uitgebreide
Betekenis:
• Met 'n groot omvang of duur.
Gebruik:
• 'n Uitgebreide soektog is onderweg na 'n sewejarige seuntjie wat uit sy huis verdwyn het.
Sinoniem:
• ekstensief
• grootskaals
• ingrypend
• omvangryk
• omvattend
• uitgesprei
• uitgestrek
• wydgaande
• wydlopig
• wydverspreid
Afgelei:
• uitgebreidheid
Vertaling:
Engels: comprehensive, broad, elaborate, extensive
Nederlands: uitgebreid
Nota:
• Verlede deelwoord van uitbrei.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|